Articles
Toddlers who bite: what it means and when to worry
Author unknown As toddlers learn to test their limits, they may act out in certain ways. It’s expected. After all, they don’t call them the terrible two’s for nothing. Occasionally, toddlers may have a tantrum, kick, or even bite. In fact, studies show that biting is...
Can Pre School build your child’s immune system?
Reviewed by Justin Morgan, MD, FAAP, Board Certified Pediatrician You’ve probably heard that kids who go to Pre School get sick more often—but is there a bright side to all the sniffles and colds? Does exposure to more kids at a young age actually help your child...
Loopringe: euwel of hulpmiddel?
Deur Shanda Luyt Daar is min dinge wat ’n baba so van plesier laat jil as wanneer hy hom volspoed in sy loopring wegskiet en die wêreld vanuit ’n nuwe hoogte kan verken. Nog lekkerder is dat dit jou hande los maak om gou die kos te kook of wasmasjien te laai....
Hoekom moet sussie kruip?
Deur Yolandi Jordaan 1. Kruip help jou kleinding om ruimtelik bewus te word. Ruimtelike bewustheid maak haar bewus van haarself in verhouding met mense en voorwerpe om haar. Dit help haar later om afstand te skat en dinge te doen soos legkaart bou of 'n motor parkeer....
Haal die byt uit tande kry
Author unknown Jou stroopsoet bondeltjie vreugde het oornag in ’n teme rige, rustelose wesentjie verander. Haar vuisies is pal in die mond. Bedags kwyl sy baie meer en snags slaap sy minder. Soggens is julle albei ewe moeg en futloos. Ja, Sussie kry tande. Jy weet dis...
Ontwikkel die fynspiere
Deur Maretha Botes Dinge wat jy dalk as vanselfsprekend aanvaar – om ’n potlood vas te hou of ’n kraletjie tussen jou duim en wysvinger van die vloer af op te tel, of net jou bloes se knoop vas te maak – kan nie gebeur sonder die werking van jou kleinspiere nie. Die...